[EPUB] ✾ Storieboek: 'n Roman ❃ François Bloemhof – Jwdfitness.co.uk

Storieboek: 'n Roman Daar Was Nog Nie N Gesin Soos Di Nie.Altus Saayman Se Lewe Is Nie Maklik Nie Wat Sou J Gedoen Het As Jy Deel Was Van N Familie Wat Gese N En Gestraf Is Met Magiese Kragte Sy Pa Ken Die Toekoms Ten Dele, Sy Ma Het Helende Hande En Sy Suster Dinnie Kan Van Vorm Verander.Om Nie Te Praat Van Die Probleme Wat Sy Grapjas Oom, Sy Geheim Stelende Tante En Tog So Goeie Nefie Hom Besorg Nie.Altus Se Krag Met Woorde Toor Hy, Vertroos Hy, As Liegbek Kind En Later As Volwasse Skrywer, Tot Die Gaping Tussen D T Wat Is En D T Wat Kan Wees Net So Vaag En Maklik Oorbrugbaar Raak Soos Die Grens Tussen Ons W Reld En Sy Storie Land.Wanneer Die Werklikheid Altus Eindelik Ketting, Besef Hy Daar Is N Uitweg Mits Hy N Prys Betaal Wat Geen Mens Sal Betaal Nie Die Alternatief, Egter, Om Die Vooraf Bestemde Te Aanvaar En Gewoonmens Te Bly Ondenkbaar.


About the Author: François Bloemhof

Fran ois Bloemhof is in die 1960 s in die Paarl gebore Hy het in 1991 op die Suid Afrikaanse liter re toneel verskyn as De Kat pryswenner met sy debuutroman Die nag het net een oog Sy volgende drie boeke was almal op n manier spanningsverhale, voor moeilik klassifiseerbare tekste soos Storieboek , Hostis en Klipgooi.Omdat jonger lesers van sy boeke gehou het, het hy ook spesifiek vir hu


10 thoughts on “Storieboek: 'n Roman

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *